NWU Institutional Repository

Die handboek vir geskiedenis in die Transvaalse middelbare skool

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Die doel met hierdie studie is tweeledig van aard. In die eerste plek word beoog om die kriteria vas te stel waarvolgens die handboek beoordeel moet word. Tweedens is die doel om met behulp van die vasgestelde kriteria te bepaal in watter mate die ou en nuwe handboeke in Transvaalse hoerskole gebruik, aan die gestelde vereistes beantwoord.

Sustainable Development Goals

Description

DEd, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By