NWU Institutional Repository

A greener past? An assessment of South African environmental historiography.

dc.contributor.authorSteyn, Phia
dc.date.accessioned2012-03-06T07:14:01Z
dc.date.available2012-03-06T07:14:01Z
dc.date.issued1999
dc.description.abstractDie doel met hierdie artikel is om 'n oorsig te verskaf van die bestaande literatuur oor Suid-Afrikaanse omgewingsgeskiedenis. Die opkoms van omgewingsgeskiedenis as 'n identifiseerbare sub-dissipline in historiografie kan wêreldwyd toegeskryf word aan die belangstelling in die natuurlike omgewing wat deur die omgewingskrisis en gepaardgaande omgewingsrevolusie in die 1960s gegenereer is. In teenstelling met hierdie algemene tendens het omgewingsgeskiedenis in Suid-Afrika aanvanklik in die loop van die tagtigerjare ontwikkel vanuit die revisionistiese historiografie se belangstelling in pre-koloniale swart gemeenskappe. Sedertdien het die fokus en omvang daarvan uitgebrei tot so 'n mate dat omgewingshistorici daarop kan begin aandring dat omgewingsgeskiedenis as 'n volwaardige sub-dissipline binne die Suid-Afrikaanse historiografie erken moet word.en_US
dc.identifier.citationSteyn, P. 1999. A greener past? An assessment of South African environmental historiography. New contree, 46:7-27, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6269
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleA greener past? An assessment of South African environmental historiography.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_46(1999)_Steyn_P.pdf
Size:
3.23 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: