NWU Institutional Repository

Onrus en geweld: 2008(2),(2009/120)

dc.contributor.authorDu Plessis, Wilhelminaen_US
dc.contributor.authorPienaar, Juanita
dc.contributor.authorOlivier, Nic
dc.contributor.researchID10201378 - Pienaar, Juanita Magrietha
dc.contributor.researchID10058737 - Olivier, Nicolaas Johannes Jacobus
dc.contributor.researchID10063994 - Du Plessis, Wilhelmina
dc.date.accessioned2010-08-04T15:36:52Z
dc.date.available2010-08-04T15:36:52Z
dc.date.issued2009en_US
dc.description.abstractEen van die opspraakwekkendste gebeure gedurende die verslagtydperk was die geweld wat landwyd uitgebreek het as gevolg van vreemdelingehaat of xenofobie. Einde Mei 2008 het vreemdelingegeweld eers net sporadies uitgebreek, veral in Diepkloof, Alexandra en in Gauteng, waarna dit later stelselmatig na al die ander groot stede, en selfs die platteland, versprei het (Van Vuuren 'Geweld kring al wyer uit' Rapport (2008-05-18) 6). Hoewel dit duidelik is dat die staat onkant betrap is en nie die nodige voorsorgmaatre�ls getref het nie, is daar reeds geruime tyd gelede aangevoer dat vreemdelingehaat besig was om toe te neem. So byvoorbeeld het die Zimbabwe Exiles Forum in April vanjaar amptelike klagtes by beide binnelandse en buitelandse sake ingedien oor vreemdelingehaat wat besig was om handuit te ruk (Van Vuuren 'Ons lewe is nie meer hier, s� daklose buitelanders' Rapport (2008-05-18) 6)
dc.description.urihttp://search.sabinet.co.za/WebZ/Authorize?sessionid=0&next=ej/ej_content_sapr.html&bad=error/authofail.html
dc.identifier.citationDU PLESSIS, W., PIENAAR, J. & OLIVIER, N. 2009. Onrus en geweld: 2008(2),(2009/120) . SA Publiekreg = SA Public Law , 23(2):135-150 [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sapr.html] [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=681]en_US
dc.identifier.issn0258-6568
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3420
dc.publisherVerLoren Van Themaat Centre, UNISA
dc.titleOnrus en geweld: 2008(2),(2009/120)en_US

Files

Collections