The "small Greek cities" of the Cape Peninsula.
dc.contributor.author | Van Heyningen, Elizabeth B | |
dc.date.accessioned | 2012-01-12T10:38:31Z | |
dc.date.available | 2012-01-12T10:38:31Z | |
dc.date.issued | 1981 | |
dc.description.abstract | • Opsomming: Teen die einde van die negentiende eeu was dit duidelik dat dit noodsaaklik was om die talle klein munisipaliteite in die Kaapse Skiereiland te reorganiseer. Met dit in gedagte is die Kaapse Skiereiland-kommissie van 1902 aangestel om die toedrag van sake te ondersoek en aanbevelings te maak om die situasie te verbeter. In die meerderheidsverslag is aangedring op die vereniging van die meeste van hierdie dorpe in een liggaam, terwyl die minderheidsverslag twee kleiner korporasies voorgestel het. Ten spyte van die interafhanklikheid van die munisipaliteite ten opsigte van basiese dienste, is nie een van die voorstelle van die Kommissie aanvaar nie omdat die munisipaliteite verbete aan hulle selfbeskikkingsreg gekleef en alle verandering teengestaan het. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary: At the turn of the nineteenth century the numerous small municipalities of the Cape Peninsula were clearly in need of reorganisation. For this reason the Cape Peninsula Commission of 1902 was instituted to investigate the position and make recommendations for improvement. The majority report urged the amalgamation of most of the towns into a single body, while the minority report suggested two smaller corporations. Neither recommendation was adopted, however, for despite their dependence on one another for basic utilities the municipalities clung fiercely to their autonomy and resisted any change. | |
dc.identifier.citation | Van Heyningen, E.B. 1981. The "small Greek cities" of the Cape Peninsula. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 10:5-8, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/5166 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | The "small Greek cities" of the Cape Peninsula. | en_US |
dc.type | Article | en_US |