Elektroniese dataverwerking as kostekontrolehulpmiddel by plaaslike owerhede - 'n kri-tiese oorsig
dc.contributor.advisor | Sorgdrager, A.J.E. | en_US |
dc.contributor.author | Greaves, Dennis | en_US |
dc.contributor.researchID | 12426032 - Sorgdrager, Albert Johan Elise (Supervisor) | en_US |
dc.date.accessioned | 2020-12-10T06:07:51Z | |
dc.date.available | 2020-12-10T06:07:51Z | |
dc.date.issued | 1977 | en_US |
dc.description | MBA, North-West University, Potchefstroom Campus | |
dc.description.abstract | Gedurende die afgelope dekade bet 'n groot aantal Plaaslike Owerhede in Suid-Afrika hulle tot Elektroniese Dataverwerking gewend in die opiossing van probleme wat ontstaan bet boofsaaklik as gevolg van 'n toenatJe in die volume werk, veral ten opsigte van die heffing van verbruikersdebiteure en belasting en diensterekeninge, gepaard met 'n tekort aan geskikte geskoolde personeel om hierdie hoe volume werk af te handel. Dataverwerkingsapparatuur is dus aangeskaf met hoofsaaklik boger.lde werkstukke as mikpunt. Daar is egter spoedig agtergekom dat die genoemde apparatuur tot veel meer in staat is en velerlei ander aanwendings van die rekenaar is ontwikkel. Een van hierdie aanwendings is om die rekenaar in te span om ook sy bydrae te lewer tot die kostekontrolestelsel en hierdie werkstuk stel horn dan ten doel om hierdie aspek van die rekenaar soos ons dit by Plaaslike Bestuur aantref van nader te bestudeer. | |
dc.description.thesistype | Masters | en_US |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/36511 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
dc.title | Elektroniese dataverwerking as kostekontrolehulpmiddel by plaaslike owerhede - 'n kri-tiese oorsig | en_US |
dc.type | Thesis | en_US |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- Greaves_D..pdf
- Size:
- 1.37 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: