NWU Institutional Repository

Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329)

dc.contributor.authorMeyer, Susan
dc.contributor.researchID10200088 - Meyer, Susanna
dc.date.accessioned2018-11-21T12:41:54Z
dc.date.available2018-11-21T12:41:54Z
dc.date.issued2018
dc.description.abstractEk reageer graag op Carien Smith se artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal “Katvoet” (Riana Scheepers)” in die Junie-uitgawe. Die energie van ʼn jong navorser in die veld van die ekokritiese teksanalise en -kritiek is baie welkom. Dan is hier ook ʼn navorser aan die woord wat met ʼn helder formulerings- en argumentasievermoë ʼn gewaardeerde nuwe stem in die relatief jong ekokritiese diskoers op die (Suid-)Afrikaanse letterkundeterrein is.en_US
dc.identifier.citationMeyer, S. 2018. Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329). Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 58(3):622-626. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n3a14]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/31724
dc.identifier.urihttps://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n3a14
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.titleReaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Kritiese_2018.pdf
Size:
401.24 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: