NWU Institutional Repository

Die sintaktiese struktuur van die enkelvoudige sin in Tswana : 'n ondersoek na die vorming en gebruik van 'n aantal woordgroepsoorte in die enkelvoudige sin

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Die doel van hierdie studie. Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na die sinstrukturering van Tswana, 'n Bantoetaal wat in die westelike dele van Transvaal tot in Betsjoeanaland gepraat word. Hierdie ondersoek word egter beperk tot die predikatiewe sin (eenledige sin) en die verskeie struktuurvorme wat dit mag aanneem. Die ondersoek dek dus net 'n deel van die terrein. Hierdie studie moet ook beskou word as 'n inleidende bydrae tot hierdie afdeling van die taalstudie wat as besondere studieterrein tot dusver min aandag geniet het, nie net in die Bantoetale nie maar ook in die ander tale.

Sustainable Development Goals

Description

MA , North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By