NWU Institutional Repository

Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading.

dc.contributor.authorAtkinson, Doreen
dc.date.accessioned2012-01-19T12:18:08Z
dc.date.available2012-01-19T12:18:08Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstract• Opsomming: Hierdie artikel beskryf die etiese dilemmas waarin munisipale amptenare in die 1950s hulleself bevind het, veral rakende die munisipale bierbrouery in die swart woongebiede. Hierdie ervarings illustreer die patriargale verhoudings tussen swart en blanke gemeenskappe, en die paternalistiese politieke denke van hierdie era. Die onderliggende probleem was dat blanke amptenare probeer het om swart inwoners se reg om bier te gebruik binne ’n konteks van inheemse gemeenskapsreg verstaan het, en nie as ’n vorm van moderne, indiwiduele regte nie. Drie hooftemas word hier geanaliseer: bierbrouery as ’n teenvoeter vir probleme van moderniteit en sosiale dissipline; die rol van kulturele verskille wat patriargale sisteme van beheer aangemoedig het; en die morele probleme van winste as gevolg van bierbrouery, in ’n konteks van paternalisme. Die artikel beskryf hoe die munisipale amptenare hulle morele besware uiteindelik oorkom het, in ’n konteks van Verwoerdiaanse voorskrifte op munisipale segregasie en rassedominasie.en_US
dc.identifier.citationAtkinson, D. 2009. Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 57:149-168, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5258
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectPatriarchalismen_US
dc.subjectPaternalismen_US
dc.subjectMunicipal beeren_US
dc.subjectApartheiden_US
dc.subjectLocal governmenten_US
dc.subjectIANAen_US
dc.titleContradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_57(2009)_Atkinson_D.pdf
Size:
186.64 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: