NWU Institutional Repository

'n Vergelyking van die struktuur van die buite-bybelse staatsverdrae - met besondere aandag aan die Sefire-verdrae - met die struktuur van Deuteronomium

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Rooy, H.F.

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AOSIS

Record Identifier

Abstract

Hierdie studie handel oor die moontlike verband tussen die struktuur van die buite-Bybelse staatsverdrae en die struktuur van die verbond in die Ou Testament. Oor hierdie saak bestaan daar geen eenstemmigheid nie en hierdie stand van sake was die stimulus vir die ondersoek om daardeur selfstandig die hele saak in oënskou te neem en so tot 'n eie standpunt te kom.

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

Van Rooy, H.F. 1978. 'n Vergelyking van die struktuur van die buite-bybelse staatsverdrae - met besondere aandag aan die Sefire-verdrae - met die struktuur van Deuteronomium. In die Skriflig/In luce Verbi, 12(45):38-49. [http://www.inluceverbi.org.za]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By