NWU Institutional Repository

A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Fourie, Louis Johannes

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University

Record Identifier

Abstract

Wetenskaplikes het onlangs getoon dat die besoedeling, veral die afkomstig van organiese en chemiese materiale, verantwoordelik is vir tot 40% van menslike sterftes wêreld wyd. Hierdie probleem is selfs meer kommerwekkend as gevolg van die en groei in produksie van elektroniese afval. Verskeie struikelblokke vir die behoorlike herwinning van elektroniese afval bemoedig 'n meer koste effektiewe oplossing waarvolgens hierdie afval na armer, ontwikkelende lande uitgevoer word. Ontwikkelende lande so os byvoorbeeld die in Afrika, wat gekenmerk word deur armoede, goedkoop handearbeid en onvoldoende wetlike regulering, is vervolgens die perfekte stortingsgrond vir die ontwikkelde wêreld. Herwinning in ontwikkelende lande verander in ongereguleerde berging van waardevolle materiale, wat tot gevolg het dat handearbeiders gereeld blootgestel word aan ander lewensgevaarlike materiale afkomstig vanuit die samestelling van elektroniese afval. Alhoewel handel in elektroniese afval nog nie 'n bedreiging vir Suid-Afrika inhou nie, gaan ander Afrika lande soos Ghana en Nigeria gebuk onder die nadelige gevolge van oneffektiewe wetgewende beheer maatstawwe. Die oneffektiewe regulering van elektroniese afval, die invoer en die herwinning daarvan kan 'n grootskaalse toekomstige impak vir die omgewing inhou. Vervolgens verlang hierdie verhandeling 'n ondersoek na die mate waarin die internasionale, regionale en Suid-Afrikaanse regsraamwerk voorsiening maak vir die regulering van elektroniese afval.

Sustainable Development Goals

Description

Thesis (LL.M. (Import and Export Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By