Towards designing an artefact evaluation strategy for human factors engineering: a lean implementation model case study
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Univ Stellenbosch
Record Identifier
Abstract
Applying scientific methods to the evaluation of design science
research artefacts is necessary to recognise the design process as
design science research. Prior work has reported on this crucial
evaluation component; however, limited information and guidance
are available on the practices that should be followed. In this study,
the framework for evaluation in design science and the elaborated
action design research method in the design science research
paradigm were used to develop an alternative evaluation strategy
for a human factors engineering artefact. A different scientific
method was used to design an evaluation episode for each of the
elaborated action design research iterations: (1) a gap analysis, (2)
a systematic literature review, (3) an applied thematic analysis, (4)
a design requirements traceability matrix, and (5) the Delphi
technique. The validity of the research design was proven using
design science research guidelines, action design research
principles, and a research validation matrix. This evaluation
strategy indicated how the strategic use of different kinds of
scientific evaluations assisted in establishing the quality of the
knowledge delivered by the design science process. This study has
contributed to the field of (human factor) engineering by providing
a pragmatic approach to solving abstract, people-related problems
in industry
Die toepas van wetenskaplike metodes vir die evaluering van ontwerp navorsing artefakte is noodsaaklik om die ontwerpsproses as ʼn wetenskap te erken. Vorige werk in die verband is al publiseer, maar beperkte inligting en riglyne is beskikbaar. Hierdie artikel gebruik die riglyn vir evaluasie in ontwerpswetenskap en die uitgebreide aksie-ontwerp navorsingsmetode binne die ontwerpsnavorsing paradigma om ʼn alternatiewe strategie te onwikkel waarmee ʼn menslike faktore ingenieursartefak evalueer kan word. ʼn Ander wetenskaplike metode is gebruik om ʼn evaluasie episode te ontwerp vir elkeen van die uitgebreide aksie-ontwerp navorsingsmetode iterasies: (1) ʼn gapingsanalise, (2) ʼn sistematiese literatuurstudie, (3) ʼn toegepaste tematiese analise, (4) ʼn ontwerpvereiste naspeurbaarheidsmatriks en (5) die Delphitegniek. Die geldigheid van die navorsingsontwerp is bewys deur ontwerpswetenksap navorsingsriglyne te gebruik, aksie-ontwerp navorsingsbeginsels en ʼn navorsingvalidasie matriks. Die evaluasie strategie dui aan hoe die strategiese gebruik van verskillende wetenskaplike evaluasies bygedra het tot die bepaling van die gehalte van die kennis wat die navorsingsontwerp proses gelewer het. Die studie dra by tot die veld van (menslike faktor) ingenieurswese deur ʼn pragmatiese benadering tot die oplos van abstrakte, mense-verwante probleme in die industrie te verskaf

Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Coetzee, R. 2019. Towards designing an artefact evaluation strategy for human factors engineering: a lean implementation model case study. Presented at the 30th Annual Conference of the Southern African Institute for Industrial Engineering (SAIIE), 30 Sep–2 Oct 2019, Port Elizabeth, South Africa. The South African journal of industrial engineering, 30(3):289-303. [https://doi.org/10.7166/30-3-2244]