NWU Institutional Repository

Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.

dc.contributor.authorDurand, J Francois
dc.date.accessioned2012-01-23T06:24:07Z
dc.date.available2012-01-23T06:24:07Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDie unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in ‘n tipiese karstlandskap verander is gekenmerk deur grotte, sinkgate, ondergrondse mere en akwifere. Karstsisteme bied skuiling aan ‘n verskeidenheid organismes soos grotwonende vlêrmuise en grondwaterwonende amfipode. ‘n Baie spesifieke ekotoon tussen die suidelike grasveld en noordelike bosveld wat deur ‘n unieke versameling silwerblaar plante gekenmerk word kom in hierdie gebied voor. Benewens hierdie belangrike biologiese aspekte, is hierdie gebied wêreldbekend vir sy ongeëwenaarde fossielrykdom. Die onoordeelkundige gebruik van hulpbronne binne hierdie gebied kan onherstelbare skade aan hierdie unieke erfenis berokken. Besoedeling van die grondwater wat die enigste drinkwater in die gebied is, kan ernstige gesondheidgevare vir die inwoners van hierdie gebied inhou. ‘n Opvoedkundige program oor die bewaring van die karstsisteem, gemik op volwassenes sowel as kinders, geletterdes en ongeletterdes wat in hierdie gebied woon en werk kan tot die volhoubare benutting en bewoning van hierdie gebied lei. ‘n Kundige bevolking sal ook bewus wees van negatiewe antropogeniese impakte wat die karstsisteem vanuit die aangrensende gebiede mag bedreig, en kan met die hulp van die owerhede teen diesulke oortreders optree.en_US
dc.identifier.citationDurand, J.F. 2007. Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 54:75-98, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5296
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleChallenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_54(2007)_Durand_JF.pdf
Size:
183.47 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: