NWU Institutional Repository

Bij die monument : verse van Totius / met 'n voorrede van President Steyn

dc.contributor.authorTotius, 1877-1953.
dc.date.accessioned2015-04-23T08:15:40Z
dc.date.available2015-04-23T08:15:40Z
dc.date.issued1908
dc.description.abstractWanneer ik die gediggies aan die welwillende leser aanbeveel, dan wil ik nie daardeur te kenne gee, dat ik 'n oordeelkundige is nie; maar toen ik dit gelees het, werd diep in mijn hart 'n tere snaar aangeroerd. Ik weet menige hart sal deur die gediggies getroffe word. Die digter leg hulle als 'n lauerkrans op die grawe van onse dierbare dode. Hij wil geen geld daaruit maak. Die opbrengs sal hij gee voor die Nasionale Monument. Dit was rede genoeg ver mij om die gediggies aan te beveel. Daar is daarom nog 'n ander rede. Nou dat jong Suid Afrika sigself bewus word en drome droom van 'n ei'e litteratuur, verwelkom ik die soort van penne-vrugte van ganser harte. Sommige van die werke gee die belofte dat onse droom verwesenlik sal worde. Ver mij is die eerstelinge van onse litteratuur so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na 'n langdurige droogte.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13740
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleBij die monument : verse van Totius / met 'n voorrede van President Steynen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bij De.pdf
Size:
1.59 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: