NWU Institutional Repository

Well-being : a paradigmatic contribution to community health care with special reference to herbalism

dc.contributor.advisorVan Niekerk, P.J.M.
dc.contributor.authorHerholdt, Marius Daniel
dc.contributor.researchID10060219 - Van Niekerk, Pierre Jean Marais (Supervisor)
dc.date.accessioned2009-11-09T10:02:26Z
dc.date.available2009-11-09T10:02:26Z
dc.date.issued2004
dc.descriptionThesis (M.A. (Sociology))--North-West University, Vaal Triangle Campus, 2005.en
dc.description.abstractDie doelstelling van hierdie navorsing is 'n poging om te bepaal hoe sosiale werklikheid die aard en omvang van natuurlike gesondheid sorg binne die primere gesondheid sorg skema raak. Sosiale instellings soos gesondheid sorg ondergaan tans geweldige verskuiwings binne die konteks van postmodernisme. Wetenskap, epistemologie en alternatiewe werklikheidsbeskouinge verryk mekaar om 'n konsepsuele skema daar te stel waarbinne nuwe benaderings tot gesondheid sorg geakkommodeer kan word. Dit lei waarskynlik tot die hernude belangstelling in natuurlike gesondheid sorg. Soos wat natuurlike gesondheid sorg al hoe meer sosiaal aanvaarbaar word, lei dit verder tot mediese pluralisme waar alternatiewe gesondheid sorg saam met allopatiese medisyne die spektrum van gesondheid sorg uitmaak. In hierdie navorsing word sodanige verskuiwing venvelkom aangesien natuurlike gesondheid sorg met haar holistiese aanpak die bio-psigososiale aspekte van menswees verdiskonteer. Veral word in hierdie navorsing dan klem gel6 op die sosiale verstaan van die liggaam aangesien die liggaam nie die passiewe anatomiese raamwerk van bio-medisyne is nie, maar die relasionele wese waar verhoudinge en emosies mee speel in die balans wat ons gesondheid noem. Hierdie balans vind uitdrukking in die model van welstand waar 'n veelheid van modaliteite benodig word om die totale mens aan te spreek. Dit sluit in berading , kruie medisyne, kinesiologie, aromaterapie, energ ie heling, iridologie en refleksologie om maar net 'n paar te noem. Postmodernisme self word as bekyk met verwysing na die konsepsuele impetus wat dit bied om aspekte soos self-organisasie, kompleksiteit, kruie sinergisme, en holisme tot 'n nuwe model van natuurlike gesondheid sorg saam te snoer. In plaas daarvan om a bepaalde tema breedvoerig te bespreek, het die outeur verkies om 'n verskeidenheid van hierdie temas telkens in die bespreking te verweef teneinde te kan aantoon hoe elkeen om die ander impakteer. Die leser sal dus elkeen van hierdie temas deurlopend vanuit 'n ander hoek in elke hoofstuk vind.
dc.description.thesistypeMasters
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/2357
dc.language.isoenen
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.titleWell-being : a paradigmatic contribution to community health care with special reference to herbalismen
dc.typeThesisen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
herholdt_mariusd.pdf
Size:
10.91 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections