NWU Institutional Repository

Re-creation, tourism and historical presentation: the cases of Georgetown, Colorado (USA), and Gamkaskloof, Western Province (South Africa) considered.

dc.contributor.authorGoetze, Tim
dc.date.accessioned2012-03-19T07:10:48Z
dc.date.available2012-03-19T07:10:48Z
dc.date.issued1997
dc.description.abstractDie geskiedenis van twee gemeenskappe, een wat op mynbou gegrond was en die ander op boerdery, word in die artikel vergelyk. Georgetown, Colorado, in die V.S.A. het in 1859 ontstaan, terwyl die koloniale wording van die Gamkaskloof-gemeenskap in Suid-Afrika vanaf 1841 strek. Beide gemeenskappe is deur middel van paaie meer toegangklik gemaak, met uiteenlopende gevolge. Beide verkeer tans in 'n oorgangsproses. Hulle word herskep as weerspieëlings van hulle onderskeie verledes ten einde hulle toekoms te probeer waarborg. Georgetown, 'n eertydse mynboudorp, was in sy gloriedae die 'silwer koningin' van die Rotsgebergtes genoem. Sy status het in die begin van die twintigste eeu tot die van 'n spookdorp gedaal. Vanaf die middel van die 1940s het verskeie mense pogings aangewend om Georgetown te restoureer, ten einde die verlede werklikheid van sy kulturele en historiese landskap te probeer herstel. Gamkaskloof, 'n eertydse oorwegend Afrikaner boerderygemeenskap in die Swartberge van die Suid-Kaap in Suid-Afrika het 'n vergelykbare ontwikkeling deurgeloop. Gevolglik is Georgetown en Gamkaskloof vergelykbare voorbeelde van mense se futiele ywer om die skyn van verlore kulture as werklikhede aan te bied.en_US
dc.identifier.citationGoetze, T. 1997. Re-creation, tourism and historical presentation: the cases of Georgetown, Colorado (USA), and Gamkaskloof, Western Province (South Africa) considered. New contree, 42:181-193, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6338
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleRe-creation, tourism and historical presentation: the cases of Georgetown, Colorado (USA), and Gamkaskloof, Western Province (South Africa) considered.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_42(1997)_Goetze_T.pdf
Size:
1.64 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: