Some cost and management accounting principles applied to diamond drilling
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Die diamantboorbedryf het in die tydperk vanaf 1986 tot 1990 'n ongekende groeifase
beleef wat gevolg is deur 'n afname in die vraag na diamantboorwerk in 1991 as gevolg
van die inkorting van hoofsaaklik goud eksplorasiebedrywighede deur die groot mynhuise
en eksplorasiemaatskappye. Dit het maatskappye genoop om hulle koste tot in die fynste
besonderhede te ondersoek om te kon oorleef in 'n mark wat met die afswaai in vraag
al hoe meer mededingend geraak het.
Sustainable Development Goals
Description
MBA, North-West University, Potchefstroom Campus
