NWU Institutional Repository

Sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie,Mooirivier: weerspieëling en weerklank

dc.contributor.authorGreyling, Francina
dc.contributor.researchID10271341 - Greyling, Susanna Francina
dc.date.accessioned2017-02-24T12:30:11Z
dc.date.available2017-02-24T12:30:11Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractHierdie artikel bespreek n praktykgebaseerde navorsingsprojek: n kunstenaarsboek-installasie met die Mooirivier in die Potchefstroom-omgewing as tema. Die bespreking is n retrospektiewe besinning vanuit die perspektief van die kunstenaar-navorser aan die hand van die plekbegrippe sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit. As n gelaagde en multimodale kunsvorm kan kunstenaarsboeke plek op n unieke wyse vergestalt. Die uitgangspunt van die skrywer is dat die besinning oor die projek aan die hand van hierdie plekbegrippe n bydrae kan lewer tot die verstaan van die mens se verhouding met plek en met plekspesifieke kuns en letterkunde. In die teoretiese raamwerk word veral gekonsentreer op n beter verstaan van die begrip ingeplaastheid, en word gesteun op die perspektiewe van plekteoretici soos Buell, Basso, Relph, Casey, Smiley en Smith. Ná die kontekstualisering en teoretiese raamwerk word die projek in meer besonderhede bespreek, met aandag aan die kunstenaar se sin van plek, die vergestalting van sin en plek in inhoud en vorm, en die aanskouer-deelnemer se ervaring van die werk. Die gevolgtrekking is dat die kunstenaarsboek-installasie Mooirivier: weerspieëling en weerklank as n bioregionale plekspesifieke werk beskou kan word. Die aktiwiteite met betrekking tot die werk kan as n ingeplaaste skeppingsaksie en ingeplaaste navorsingsaksie vertolk word, en die ervaring van die aanskouer-deelnemer as ingeplaaste ervaring. Smith se definisie van ingeplaaste skryf- en leesaksie word sodoende uitgebrei.en_US
dc.identifier.citationGreyling, F. 2015. Sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie,Mooirivier: weerspieëling en weerklank. Litnet Akademies, 12(3):308–357. [http://journals.co.za/content/litnet/12/3/EJC182671]en_US
dc.identifier.issn1995–5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20546
dc.identifier.urihttp://journals.co.za/content/litnet/12/3/EJC182671
dc.language.isootheren_US
dc.publisherLitNeten_US
dc.subjectbioregionaliteiten_US
dc.subjectingeplaastheiden_US
dc.subjectkunstenaarsboeken_US
dc.subjectkunstenaarsboek-installasieen_US
dc.subjectMooirivieren_US
dc.subjectMooirivier: weerspieëling en weerklanken_US
dc.subjectpraktykgebaseerde navorsingen_US
dc.subjectpraktykgeleide navorsingen_US
dc.subjectplekspesifieke kunsen_US
dc.subjectsin van pleken_US
dc.titleSin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie,Mooirivier: weerspieëling en weerklanken_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2015Sin_van_plek.pdf
Size:
732.85 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: