Improving data management for environmental reporting in the gold mining industry
Loading...
Date
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch Univ
Record Identifier
Abstract
Environmental reporting is a realistic alternative for mines to
prioritise operational changes in crucial environmental areas. Gold
mines report to multiple platforms - i.e., integrated reporting. All
these platforms have created the need for effective environmental
data management. A methodology was developed in which the
environmental performance data for numerous operations is
centralised. A standardised reporting procedure was developed for
each environmental data category that includes the different
stakeholders' needs. Focus was also placed on reducing the data
transfer errors due to the importance of data accuracy. The
methodology is based on the plan-do-check-act (PDCA) cycle and
was implemented at a gold mining company. After implementation,
the rate of transfer error that would have been recorded in the data
was reduced from 20 percent to four percent. This error rate was
recorded before an external audit took place
Omgewingsverslagdoening is ʼn realistiese alternatief vir myne om operasionele veranderinge in kritiese omgewings te prioritiseer. Goudmyne lewer verslag aan verskeie platforms, dit is dus ʼn geval van geïntegreerde verslagdoening. Al hierdie platforms skep die behoefte vir doeltreffende omgewingsdatabestuur. ʼn Metodologie is ontwikkel waarbinne die omgewingvertoning data vir verskeie bedrywighede gesentraliseer is. ʼn Gestandaardiseerde verslagdoeningsprosedure is ontwikkel vir elke data kategorie. Die vermindering van data oordrag foute het ook spesifieke aandag gekry. Die metodologie is gegrond op die beplan-doen-kontroleerdoen siklus en is by ʼn goudmyn geïmplementeer. Na implementering is die oordrag fout koers verlaag van 20 persent na vier persent. Dié syfers is bepaal voor ʼn eksterne oudit plaasgevind het

Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Janse van Rensburg, H.M. et al. Improving data management for environmental reporting in the gold mining industry. Presented at the 30th Annual Conference of the Southern African Institute for Industrial Engineering (SAIIE), 30 Sep-2 Oct, Port Elizabeth, South Africa. South African journal of industrial engineering, 30(3):163-173. [https://doi.org/10.7166/30-3-2236]