Constitutional interpretation in the so-called 'hard cases': Revisiting S v Makwanyane
| dc.contributor.author | Klaasen, Abraham | |
| dc.contributor.researchID | 11232536 - Klaasen, Abraham | |
| dc.date.accessioned | 2018-07-24T07:00:19Z | |
| dc.date.available | 2018-07-24T07:00:19Z | |
| dc.date.issued | 2017 | |
| dc.description.abstract | Grondwetlike interpretasie in sogenaamde 'moeilike sake' verg, in sekere gevalle, dat regters van subjektiewe maatstawe moet gebruik maak om definisie te verskaf aan grondwetlike regte en waardes. Dit beteken dat regters van nie-tradisionele bronne gebruik moet maak wanneer grondwetlike interpretasie plaasvind. Dit laat die moontlikheid dat die bevinding van die hof beïnvloed kan word, of selfs baseer mag wees, op die persoonlike geloof-, politieke- of waardesisteem van die regter. In S v Makwanyane, 'n voorbeeld van 'n moeilike saak, het die hof bevind dat subjektiewe interpretasie onontbeerlik deel is van grondwetlike interpretasie. Subjektiewe interpretasie is egter moeilik inaggenome die plig wat op howe rus om 'n beredeneerde rede vir hul beslissings te verskaf. Hierdie artikel stel voor dat regters die effek van eie persoonlike vooroordele moet ondersoek en indien dit moontlik 'n rol mag speel in die beslissing van die hof dit te erken. So erkenning word dan geartikuleer in die beslissing van die hof wat 'n mate van objektiwiteit daaraan verskaf en dit blootstel vir kommentaar en moontlike kritiek. | |
| dc.identifier.citation | Klaasen, A. 2017. Constitutional interpretation in the so-called 'hard cases': Revisiting S v Makwanyane. De Jure, 17(1):1-17. [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602017000100002] | |
| dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
| dc.identifier.issn | 2225-7160 (Online) | |
| dc.identifier.uri | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602017000100002 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/28712 | |
| dc.language.iso | en | |
| dc.publisher | Pretoria University Law Press | |
| dc.title | Constitutional interpretation in the so-called 'hard cases': Revisiting S v Makwanyane | |
| dc.type | Article |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- 2017Constitutional.pdf
- Size:
- 152.88 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
