NWU Institutional Repository

DEVELOPING A FRAMEWORK TO IMPROVE AVAILABILITY /RELIABILITY ON THE BAGGING MACHINES AT SAFRIPOL

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South-Africa)

Record Identifier

Abstract

Produksie uitsette, totale koste en klantediens word deur staantyd be"fnvloed. In die geval van vervaardigingsmaatskappye word hierdie probleem deur 'n wereldwye beweging na "Just In Time" stelsels vererger. 'n Grater mate van outomatisering beteken dat falings tot 'n toenemende mate die vermoe van maatskappye om bevredigende kwaliteitstandaarde in diens en produksie te !ewer, be"fnvloed. Stelselbetroubaarheid en -beskikbaarheid is onmisbaar vir die sukses van bate-intensiewe industriee. Wetlike vereistes met betrekking tot veiligheid en die omgewing plaas groat druk op maatskappye se instandhoudingsbegrotings. Die integriteit van fisiese bates word al hoe meer belangrik vir korporatiewe oorlewing. Terselfdertyd neem die koste verbonde aan die besit en bedryf van die bates toe. lndustriee moet gevolglik die maksimum opbrengs op hulle belegging kry deur te verseker dat masjienerie produktief en kosteeffektief bedryf word en dat die verlangde lewenduur van bates behaal word. Hierdie behoeftes bring mee dat instandhoudingskoste skerp styg. In sommige industriee 1s instandhoudingskoste tans die grootste bedryfsu itgawe. "Reliability Centred Maintenance" (RCM) is 'n kragtige hulpmiddel tot die handhawing van inherente betroubaarheid en beskikbaarheid van toerusting. RCM word oak "organised common sence" genoem omdat dit 'n sistematiese ontleding van 'n gekose stelsel, wat tot 'n beplande instandhoudingsprogram lei, is.

Sustainable Development Goals

Good Health and Well-being

Description

Thesis, (MBA)-- North-West University,Vanderbijlpark Campus, 1998

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By