Die Kôpa-nedersetting van Boleu (Maleo) in Oos-Transvaal.
dc.contributor.author | Bergh, J S | |
dc.date.accessioned | 2012-03-20T10:05:11Z | |
dc.date.available | 2012-03-20T10:05:11Z | |
dc.date.issued | 1990 | |
dc.description.abstract | • Opsomming: Ten spyte van die Kôpa van Boleu se prominente rol in die vroeë interaksie tussen blank en swart in Oos-Transvaal, bestaan daar nog verwarring en onsekerheid oor die ligging van die destydse Kôpa-nedersetting en oor die datum van hulle aankoms daar. Deur die kritiese benutting van eietydse bronne kan egter gefundeerde uitsprake hieroor gegee word. Daaruit blyk onder meer dat die Kôpa hulle reeds voor 1846 by die teenswoordige Maleoskop aan die Rietspruit (Bo-Olifantsrivier) bevind bet. Blanke boere is later ook toegelaat om hierdie grond te beset, maar die owerheid het dit teen 1859 vir die Kôpa teruggekoop. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary: Although the Kopa of Boleu played a prominent role in the early interaction between white and black in the Eastern Transvaal, confusion and uncertainty still exist regarding the location of their settlement at that time and the date of their arrival there. Some facts can, however, be inferred from a critical evaluation of contemporary sources. Amongst other things it becomes clear that the Kopa were residing at the present Maleoskop on the Rietspruit (upper Olifants River) before 1846. White farmers were later also allowed to occupy this land but it was bought back for the Kopa by the authorities in 1859. | |
dc.identifier.citation | Bergh, J.S. 1990. Die Kôpa-nedersetting van Boleu (Maleo) in Oos-Transvaal. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 28:5-9, Oct. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6348 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | Die Kôpa-nedersetting van Boleu (Maleo) in Oos-Transvaal. | en_US |
dc.type | Article | en_US |