NWU Institutional Repository

Bloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonderbrekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008

dc.contributor.authorTempelhoff, J W N
dc.contributor.researchID10224793 - Tempelhoff, Johann Wilhelm Nicolaas
dc.date.accessioned2011-01-19T08:51:32Z
dc.date.available2011-01-19T08:51:32Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractAan die begin van 2008 was groot dele van Suid-Afrika geraak deur kragonderbrekings wat sporadies en oor ’n groot gebied vir 115 dae aan die orde was nadat die nasionale kragvoorsieningsinstansie, ESKOM, gebuk gegaan het onder wat, volgens die media, aan ongeëwenaarde kragverbruik toegeskryf is. Die respons van verbruikers in alle samelewingsfere het gewissel van woede-uitbarstings tot ’n gelate aanvaarding van die toestand. Beskou vanuit die perspektief van die geskiedenis van mentaliteite, was die respons simptomaties van ’n kulturele reaksie wat daarop gedui het dat gewone mense van mening was dat ’n infrastrukturele diens, soos kragvoorsiening, mos nie net tot stilstand kan kom nie. In die studie word gelet op die wyse waarop die kragonderbrekings van Januarie-April 2008 gekaats kan word teen die agtergrond van ’n andersoortige ervaring van herinneringe wat, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in ander wêrelddele, manifesteer. In wese kom dit daarop neer dat daar sprake is van ’n mentaliteitsgeskiedenis wat in die hede vasgevang is.en
dc.description.urihttps://doi.org/10.4102/td.v5i2.140
dc.identifier.citationTEMPELHOFF, J.W.N. 2009. Bloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonderbrekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008. TD The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, 5(2):262-292, Dec. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/3605]en
dc.identifier.issn1817-4434
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3957
dc.languageAfrikaans
dc.subjectElektrisiteiten
dc.subjectEskomen
dc.subjectKragonderbrekingsen
dc.subjectDiensleweringen
dc.titleBloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonderbrekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008en
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
transd_v5_n2_a9.pdf
Size:
734.5 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.79 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: