NWU Institutional Repository

Sendingdrukperse in Suid-Afrika, 1800-1875

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Onder die term ,,sendingdrukpers" word vir die doeleindes van hierdie studie verstaan 'n drukpers wat onder die beheer van 'n sendeling of 'n komitee van sendelinge was, wat die eiendom van 'n sendinggenootskap was, wat hoofsaaklik gebruik is om lektuur aan die sendingobjekte te voor= sien, en waar die winsmotief heeltemal uitgeskakel was. Teen die einde van die tydperk onder behandeling het verskeie drukkerye as onderafdelings van industrH!le skole van sendings, met staatstoelae, op die ton eel verskyn. Omdat sodanige drukke:r;ye daarby ook nog private drukwerk onderneem het, was hulle nie sendingdrukperse in die ware sin van die woord nie. Nogtans is hulle werk en die bemoeiinge van hulle eienaars in verband met lektuurvoorsiening aan die Bantoes en Kleurlinge in hierdie studie nie gei"gnoreer nie. Toe die rol van die sendingperse haas uitgespeel was, het hulle 'n oorgang van die sendingperse na die kommersii:!le perse gevorm. Die geskiedenis van sendingdrukperse in Suid-Afrika van 1800 tot 1875 is die geskiedenis van die sendelinge se bestudering van die verskillende volkstale, hulle vertaalwerk in daardie tale, en die druk van vertalings en ander werke. Prof. Venter het bevind dat die drie sake, taalstudie, vertalings en drukwerk, hand aan hand gegaan het. l) Hierdie studie het dit bevestig dat die drie genoemde sake onafskeidbare komponente van die sendingpers is. Sonder die een was die ander nie moontlik nie.

Sustainable Development Goals

Description

DPhil, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By