NWU Institutional Repository

Eiendoms Onbeperk: die onvoltooide groot gesprek met D. J. Opperman in die Afrikaanse poësie

dc.contributor.advisorGouws, T.
dc.contributor.authorDe Wet, Karen
dc.date.accessioned2018-09-25T12:30:53Z
dc.date.available2018-09-25T12:30:53Z
dc.date.issued1994
dc.descriptionDLitt, North-West University, Mafikeng Campus, 1994en_US
dc.description.abstractLiteratuurgeskiedskrywing is so oud soos die literatuurstudie self; tewens Ducrot & Toderov (1979:48) beskou dit as "the oldest branch among the disciplines of literary studies". Vandat die mens oor die literatuur as fenomeen begin besin het, was die behoefte daar om sy insigte oor verskillende aspekte van die literatuur te boekstaaf. Omdat die literatuur as kulturele voortbrengsel in der waarheid veel dokumenteer van die gemeenskap waaruit dit spruit, is 'n besinning daaroor dikwels net so belangrik as die lotgevalle van die gemeenskap wat opgeteken word sodat die nageslag dit nie moet vergeet nie.en_US
dc.description.thesistypeDoctoralen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/31108
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.subjectD.J. Oppermanen_US
dc.subjectAfrikaanse poësieen_US
dc.subjectEiendoms Onbeperken_US
dc.titleEiendoms Onbeperk: die onvoltooide groot gesprek met D. J. Opperman in die Afrikaanse poësieen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
De Wet_K.pdf
Size:
12.94 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections