NWU Institutional Repository

Sinkretisme, akkulturasie en seku lar isasie as probleme in die sending, met besondere verwysing na die sionisme in Suid-Afrika

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Abstract

Die veld wat in hierdie referaat gedek gaan word, is sinkretisme en akkulturasie. Daarmee saam moet seku larisasie noodwendig ook aan die orde gebring word. Maar om bloat 'n studie van bogenoemde verskynsels te maak, sander om die gevaar daarvan vir die sending duidelik te onderstreep, is van geen waarde nie. Omdat al drie begrippe in meerdere of mindere mate by die Sionisme teenwoordig is, is dit noodsaaklik om ook aan die praktiese uitlewing daarvan by die Sionisme, aandag te gee. Die werkswyse is dus as volg: Eers word die begripe duidelik ontleed en omskryf, dan volg praktiese voorbeélde en laastens word aandag gegee aan die sendingopdrag te midde van bogenoemde verskynsels.

Description

Theology Degree, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By