Vervoerkoste vir personeel na en van ' n fabriek, ' n gevallestudie.
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University
Record Identifier
Abstract
Die voorsiening wat gemaak moet word vir vervanging is ongeveer 28% van die totale voorsiening vir vervoerkoste. Dit is 'n baie belangrike onderdeel van vervoerkoste wat nie geignoreer mag word nie en beklemtoon die onvolledig-
heid van die tabelle wat deur die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika opgestel is. Die voorsiening wat geskep word, is gebaseer op die huidige inflasiekoers, alhoewel
daar 'n optimistiese houding by die Regering en ekonome te bespeur is met betrekking tot die inflasiekoers. Al- hoewel die Regering oak spesiale maatreels tref om die inflasiekoers te laat daal, bly die toekoms egter onseker en daarom word die inflasiekoers vir die berekenings in hierdie studie konstant gehou. Die voorsiening vir ver- vanging kan ook beskou word as 'n voorsiening vir die del- ging van inflasiekoste, aangesien hierdie voorsiening slegs daartoe bydra om die voertuig oor 'n sekere termyn te ver~ vang. Daar is oak ander koste wat nie noodwendig progressief saam met die inflasiekoers styg nie. Die belangrikste item in hierdie afdeling is die petrolprys wat na wille- keur deur die OPEC-lande vasgestel en verander word. Die skaarste aan parkeerplek in die stede is besig om vinnig toe te neem en parkering wissel nou al tussen R65 en R85 per maand. Dit hou egter geen verband met die inflasie- koers nie, maar is direk afhanklik van ander faktore soos die verhoging in die aantal geregistreerde voertuie. 95 I . Dit is ongelukkig dat die meeste werkers nie genoeg voor- siening maak vir vervoerkoste nie. Hierdie neiging word
beklemtoon as ans kyk na die toelaag wat besighede aan hul werkers toestaan indien die werker sy privaatvoertuig ge- bruik vir werksdoeleindes. Die Staatsdiens betaal byvoor-
beeld 18,5 sent per kilometer; ongeag van die grate van die voertuig. Indien hierdie feite toegepas word op 'n groat voertui~, word die werker 43 % te min vergoed vir die
gebruik van sy eie vervoer. Die gevolg van hierdie ondervoorsiening vir vervoerkoste het tot gevolg dat die werkers se kontantvloei oar die lang- termyn benadeel word. Die meeste tabelle maak voorsiening
vir onmiddellike uitgawes, maar koste. wat oar 'n langtermyn voorkom, word buite rekening gelaat. Al die mense sien oak nie die begrip 11 vervoerkoste 11 as 'n omvattende begrip nie, •
want baie mense leef net van dag tot dag. Uitgawes wat by- voorbeeld oar drie maande aangegaan moet word, is nie nou van belang nie. Hierdie redenasie kom veral by die swart
bevolking voor. Die gevolg is dat daar verskillende tabelle vir die berekening van vervoerkoste kan wees vir elke be- volkingsgroep in ans land. Die gemiddelde afstand na die fabriek is 24,5 km. Dit be-
teken dat die werkers minstens 49 kilometer per dag moet ry. Die gemiddelde maand bestaan uit 22 werksdae. Die to- tale aantal kilometers per werker wat maandeliks afgele
word, is 22 dae x 49 kilometers = 1078 kilometers. a, Indien daar nou slegs begroot word vir brandstofuitgawes sal dit soos volg bereken word: 1078 kilometers t 8 km/liter (gemiddelde brandstofver- bruik) = 134,75 liters 134,75 liters x 53,2 sent/liter = R71,68 Die gemiddelde salaris vir blankes is ongeveer R700 per maand (Bron : Eie navorsing). Die R71~68 vir brandstof is ~aandeliks ongeveer 10 persent van die gemiddelde salaris. Uit die tabelle vir vervoerkoste is dit duidelik dat die brand- stof slegs 25 persent van die totale vervoerkoste is. Dit onderstreep die belangrikheid van die regte benadering ten opsigte van vervoerkoste asook die noodsaaklikheid van volledige tabelle wat gebruik word. Die werklike vervoerkoste vir 'n werker sal die volgende wees: ' Groot motor: 1078 km x 32,118 sent/km Medium motor = R346,23 49 % van gemiddelde salaris 1078 km x 26,51 sent/km = R 285,77 40% van gemiddelde salaris Klein motor 1078 km x 20,965 sent/km = R226,00 32% van gemiddelde salaris Hierdie resultate maak dit onmoontlik vir 'n werker om alleen met sy voertuig na die fabriek te ry, want nie een werker kan 32 persent of 49 persent van sy salaris aan vervoerkoste spandeer nie. Die meeste werkers besit medium voertuie (Bron: Eie navorsing), dus meet daar dan 40 persent van die salaris vir vervoerkoste begroot word. Verdere verpligte uitgawes om te mag werk is: Pensioen
Medies Be lasting 7 persent 3,5 persent 8 persent (gemiddeld) 18,5 persent Hierdie 18,5 persent plus die 40 persent van vervoerkoste is 'n totale persentasie van 58,5 persent of R409,50 van die gemiddelde salaris. Aan hierdie uitgawes kan daar niks verminder word nie, want dit word as 'n diensvoorwaarde gestel dat elke werker pensioen, medies en belasting moet betaal. Daar kom nou ook nog addisionele ~itgawes by soos
huishuur, voedsel en klere. Die gemiddelde huur vir huise in die omgewing is R225 per maand (Bron : Eie navorsing). Dit is 'n verdere 32 persent van die gemiddelde salaris.
Die belangrikste gevolgtrekking uit hierdie syfers is dat dit, uit 'n ekonomiese oogpunt gesien, vir 'n werker bykans onmoontlik is om met sy eie vervoer by die werk te kom,
want vervoerkoste is die enigste uitgawe uit bogenoemde groep wat in 1 n mate deur die werker self beheer kan word. Daar moet dus ander moontlikhede ondersoek word om die
vervoerkoste per werker te verminder. Die vervoerkoste per werker is direk gekoppel aan die aan- tal insittendes van die voertuig. Die vervoerkoste is vas- gestel en indien die aantal insittendes vermeerder, sal die vervoerkoste per insittende verminder. Die vervoerkoste vir verskillende grootte motors met verskillende aantal in- sittendes is soos volg: Insittendes Groot Medium Klein in voertuig motors motors motors 1 R346,23 R285, 77 R226,00 2 173,11 142,89 113 ,00 3 115,41 95,26 75,33 4 86,56 71,44 56,50 5 69,25 57,15 45,2
Sustainable Development Goals
Sustainable Cities and Communities
Description
Thesis(MCom.(Department of Management Accounting or Accounting))-- North-West University, Potchefstroom Campus, 1981.
Keywords
Citation
Van Rooyen, P.T. 1981. Vervoerkoste vir personeel na en van ' n fabriek, ' n gevallestudie.
