NWU Institutional Repository

Aspekte van Natuuromgewingsinvloede op Arbeidsprestasies

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Proefskrif : Vrije Universiteit, Amsterdam

Record Identifier

Abstract

Natuuromgewingsinvloede en die psigologie : Algemeen en wetenskaplik word besef dat die mens deur sy omgewing beinvloed word. Hierdie omgewing word gevorm deur o.a. die sosiale milieu, die beskawings- en kultuurmilieu en die natuuromgewing . Die natuurmilieu kan in vier hoofverskyningsvorme ingedeel word: weer, klimaat, landskap en bodem .Die natuuromgewing kan die mens op velerlei wyses beinvloed. Eerstens kan die werking meer indirek van aard wees bv. die bodem en lug is draers van siektekieme, die natuur verskaf aan die mens voeding, water, voorsien die mens van die nodige roustowwe vir kleding, behuising, vir die ontwikkeling van die tegniek ens. Hierdie indirekte invloede word nie deur die "Geopsigologie" bestudeer nie , selfs al is daaruit weer invloede op die psige aantoonbaar. Dit sal wel nodig wees om in sommige opsigte daarna te verwys.

Sustainable Development Goals

Description

Proefskrif, Vrije Universiteit, Amsterdam 1955

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By