NWU Institutional Repository

Industrialization in South Africa: a historiographical debate?

dc.contributor.authorVerhoef, Grietjie
dc.date.accessioned2012-03-15T10:39:02Z
dc.date.available2012-03-15T10:39:02Z
dc.date.issued1998
dc.description.abstractIndustrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang Die meeste publikasies van historici handel oor die sosiale en politieke implikasies van die verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk van ekonomiese historici in die eerste plek, dan die werk van ekonome en daarna revisionistiese historici. Daar is groot ooreenstemming oor die koste van aanvanklike industriële proteksionisme, asook die aanvanklike nut daarvan ten einde ekonomiese groei te stimuleer. Ekonome het indringend gedebatteer oor die owerheid se desentralisasieprogram en veral die politieke rasionaal daaragter bevraagteken. Die revisionistiese publikasies oor industrialisasie handel hoofsaaklik oor die idee dat politieke beleidsrigtings geïmplementeer is om kapitalistiese ekonomiese ontwikkeling te verseker. Die skrywer beweer dat min werklike debat tussen die eerste groepe skrywers oor industrialisasie en laasgenoemde revisionistiese historici plaasvind.en_US
dc.identifier.citationVerhoef, G. 1998. Industrialization in South Africa: a historiographical debate? New contree, 44:13-30, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6307
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleIndustrialization in South Africa: a historiographical debate?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_44(1998)_Verhoef_G.pdf
Size:
2.07 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: