Die Raad van Justisie, hofstukke en uitsprake wat betrekking het op siviele sake, 1806 - 1827 / G.G. Visagie et. al.
Loading...
Date
Authors
Visagie, G G
Van Huyssteen, L F
De Beer, C R
Olivier, N J J
Du Plessis, W
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Die sentrale en oorkoepelende gedagtegang onderliggend aan die ontsluiting van die Raad van Justisie-hofstukke en -uitsprake, 1806-1827, en die Appelhofontsluiting, 'n fase wat reeds afgehandel en goedgekeur is, is die oopstel van die ou Kaapse regsbronne vir gebruik en evaluering wat na verwagting weer bepaalde ontwikkelingsgevolge sal inhou.
Description
Op 17 September 2013 gee prof. Willemien du Plessis toestemming vir skandering en opname in die NWU Institusionele Versameling.