Show simple item record

dc.contributor.authorSingh, Shanta
dc.date.accessioned2013-02-12T08:21:27Z
dc.date.available2013-02-12T08:21:27Z
dc.date.issued2007
dc.identifier.citationSingh, S. 2007. Alternatives to imprisonment in South Africa: a historical perspective, 1980’s to present. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 53:111-134, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/8150
dc.description.abstractSedert die afgelope twee dekades het Suid-Afrika alternatiewe metodes van straf en kriminele geregtigheid ondersoek. Alternatiewe vorme van straf vir gewone strawwe soos tronkstraf, boetes en opgeskorte vonnisse, is tot dusver op ‘n klein skaal in Suid-Afrika gebruik. In Suid-Afrika duur die oorbevolking van gevangenisse voort as een van die mees kwellende probleme vir die Departement van Korrektiewe Dienste. Aan die einde van Januarie 2007 het die Suid-Afrikaanse tronke ‘n bevolking van 161 639 gevangenes gehuisves, terwyl hulle net in staat was van ‘n kapasiteit om 46 376 gevangenes te akkommodeer. Die gevolg was ‘n oorbevolking van 46 379 (139.46%) gevangenes. ‘n Oorbevolking lei tot hindernisse in die proses van ‘n implementering van rehabilitasieprogramme. Die gevolg is dat gevangenes ure lank in hul selle opgesluit is, wat ‘n skadelike uitwerking op hulle geestelike en fisiese gesondheid het. Pogings om lewenstandaarde en tronke se gesondheidsdienste te verbeter, en om die verspreiding van MIV infeksie onder die medebewoners te verhoed, word daardeur verder bemoeilik. Terwyl minimale sukses behaal is die vermindering van getalle, bly die getal inkomende gevangenes ook steeds te veel. In hierdie artikel is die verskillende alternatiewe strafopsies wat beskikbaar is in die kriminele regstelsel in Suid-Afrika nagegaan en/of hersien. Strafdoeleindes, tronkstraf en tronk oorbevolking in die Suid Afrikaanse strafinrigtings is ook ondersoek.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleAlternatives to imprisonment in South Africa: a historical perspective, 1980’s to present.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record