• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2007 No 53
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2007 No 53
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Alternatives to imprisonment in South Africa: a historical perspective, 1980’s to present.

    Thumbnail
    View/Open
    No_53(2007)_Singh_S.pdf (146.4Kb)
    Date
    2007
    Author
    Singh, Shanta
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Sedert die afgelope twee dekades het Suid-Afrika alternatiewe metodes van straf en kriminele geregtigheid ondersoek. Alternatiewe vorme van straf vir gewone strawwe soos tronkstraf, boetes en opgeskorte vonnisse, is tot dusver op ‘n klein skaal in Suid-Afrika gebruik. In Suid-Afrika duur die oorbevolking van gevangenisse voort as een van die mees kwellende probleme vir die Departement van Korrektiewe Dienste. Aan die einde van Januarie 2007 het die Suid-Afrikaanse tronke ‘n bevolking van 161 639 gevangenes gehuisves, terwyl hulle net in staat was van ‘n kapasiteit om 46 376 gevangenes te akkommodeer. Die gevolg was ‘n oorbevolking van 46 379 (139.46%) gevangenes. ‘n Oorbevolking lei tot hindernisse in die proses van ‘n implementering van rehabilitasieprogramme. Die gevolg is dat gevangenes ure lank in hul selle opgesluit is, wat ‘n skadelike uitwerking op hulle geestelike en fisiese gesondheid het. Pogings om lewenstandaarde en tronke se gesondheidsdienste te verbeter, en om die verspreiding van MIV infeksie onder die medebewoners te verhoed, word daardeur verder bemoeilik. Terwyl minimale sukses behaal is die vermindering van getalle, bly die getal inkomende gevangenes ook steeds te veel. In hierdie artikel is die verskillende alternatiewe strafopsies wat beskikbaar is in die kriminele regstelsel in Suid-Afrika nagegaan en/of hersien. Strafdoeleindes, tronkstraf en tronk oorbevolking in die Suid Afrikaanse strafinrigtings is ook ondersoek.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/8150
    Collections
    • New Contree: 2007 No 53 [6]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV