Narratology and the study of lyric poetry
Abstract
Narratologie en die studie van liriese poësie Hierdie artikel bevat 'n saaklike bespreking van die teoretiese en historiese aspekte van die bestudering van narratiwiteit in liriese poësie. In die motivering van die geldigheid van so 'n ondersoek, word verwys na die dominante paradigmas in postklassieke narratologie, waarvan transgeneriese narratologie een is. Die navorsingsprojek, "Vers en verhaal: narratiewe strukture en tegnieke in liriese poësie", waarvan die artikels in hierdie uitgawe van "Literator" deel vorm, word beskryf deur die doelstellings van die navorsing te gee en die teoretiese en historiese implikasies van die navorsing te verduidelik. Die teoretiese gedeelte van die artikel sluit af met 'n lys voorlopige bevindings. Die artikel dien ook as inleiding tot hierdie nommer van "Literator" waarin die bydraes tot die projek wat handel oor Nederlandse en Engelse literatuur, opgeneem is. This article provides a brief discussion of the theoretical and historical underpinnings of the study of narrativity in lyric poetry. As part of the justification of studying narrative aspects of lyric poetry, reference is made to contemporary paradigms in postclassical narratology of which transgeneric narratology is one. The project titled, "Verse and narrative: narrative structures and techniques in lyric poetry", from which the articles in this issue emanated, is described briefly by presenting the objectives of the research and by discussing the theoretical and historical implications of such a project. The theoretical part of the article concludes with a list of the preliminary findings. The article also serves as an introduction to this issue of "Literator", which contains the contributions on English and Dutch texts to the project.
Collections
- Faculty of Humanities [2042]