Die menswaardigheid van die menslike embrio: die debat tot dusver
Abstract
The human dignity of the human embryo: the debate thus far
This article examines some recent arguments regarding the ethics of stem cell research as they are discussed in the various essays in the publication of Gruen et al. (2007), “Stem cell research: the ethical issues”. Regarding the use of human embryos in stem cell research, these essays discuss among other things the potential of the human embryo, the moral status (human dignity) of the human embryo, the creation of chimeras, the sale of ocytes and other ethical issues in modern bioethics. Eventually the article draws attention to the main ethical problems at stake to be dealt with by Christian ethics using a deontological ethical theory. Christian ethics should focus on these problems in the on-going ethical debate regarding stem cell research. Hierdie artikel fokus op sommige onlangse argumente in verband met die etiek van stamselnavorsing soos dit beredeneer word in die artikels in die publikasie van Gruen et al. (2007), “Stem cell research: the ethical issues”. Rakende die gebruik van menslike embrio’s in stamselnavorsing, behandel hierdie artikels die potensiaal van die menslike embrio, die morele status (menswaardigheid) van die embrio, die skepping van chimeras, die verkoop van oösiete en ander etiese kwessies in die moderne bioetiek. Ten slotte wys die artikel op die belangrikste etiese sake waaraan ’n Christelike etiek, uitgaande van ’n Die menswaardigheid van die menslike embrio: die debat tot dusver deontologiese etiese teorie, aandag behoort te gee om ’n bydrae tot die kontemporêre bio-etiese debat te lewer.
Collections
- Faculty of Theology [980]