The Gospel of John's perception of ethical behaviour
Loading...
Date
Authors
Van der Watt, Jan Gabriel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
Johannine ethics have proven to be a problematic and challenging area of research. In this article the way in which the author of the Gospel of John defines ethical actions are explored. What does he describe as the works of God and what is really good, according to him? The conclusion is that the analytical categories for treating the ethics in the Gospel of John should be broadened.
Die Evangelie volgens Johannes se opvatting oor etiese gedrag Johannese etiek is ’n problematiese en uitdagende ondersoekveld. In hierdie artikel word die manier waarop die outeur van Johannes etiese aksies definieer, ondersoek. Wat sien hy as die werke van God en wat is, volgens hom, werklik goed? Die konklusie is dat die analitiese kategorieë verbreed moet word waarvolgens etiek in die Evangelie van Johannes hanteer moet word.

Description
Citation
Van der Watt, J.G. 2011. The Gospel of John's perception of ethical behaviour. In die Skriflig/In luce Verbi, 45(2&3):431-447. [http://www.inluceverbi.org.za]