Show simple item record

dc.contributor.advisorSchutte, R.
dc.contributor.advisorSchutte, A.E.
dc.contributor.authorPieterse, Chinéen_US
dc.date.accessioned2012-08-27T15:31:46Z
dc.date.available2012-08-27T15:31:46Z
dc.date.issued2011en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/7048
dc.descriptionThesis (M.Sc. (Physiology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
dc.description.abstractForensiese assesseringstegnieke wat tydens ondersoeke na kinder seksuele misbruik benut word, het in n hoë mate mettertyd ontwikkel. Navorsing het n waardevolle bydrae gelewer tot effektiewe en geskikte assesseringstegnieke. Verdere navorsing is egter nodig om die bestaande tegnieke te ondersoek. Die persoon wat by forensiese assesserings betrokke is, kan baat vind by die leiding wat navorsing bied. Op grond hiervan het die navorser ondersoek ingestel na die forensiese assesseringstegnieke wat tans in die praktyk deur forensiese maatskaplike werkers benut word. Gedurende die ondersoek is verskeie tegnieke wat tydens forensiese assesseringsonderhoude benut word, geïdentifiseer en bespreek. Die sistematiese aanrakingseksplorasie is vir die doel van hierdie studie deur die navorser uitgesonder. Hierdie tegniek is aan die hand van n gevallestudie bestudeer en bespreek. Ondersoek is ook ingestel na die menings van maatskaplike werkers wat in die forensiese veld werksaam is, asook dié van justisie–amptenare, onder wie landdroste en staatsaanklaers, wat in die hof vir seksuele misdrywe werksaam is, ten opsigte van die benutting van die sistematiese aanrakingseksplorasie. Die justisie–amptenare was aanvanklik nie vertroud met die tegniek nie. Nadat literatuur vir bestudering aan hulle beskikbaar gestel is, is vasgestel dat hulle ontvanklik is vir en positief staan teenoor die benutting van die sistematiese aanrakingseksplorasie. Die ondersoek het ten doel gehad: * Om deur middel van n literatuurstudie die forensiese assesseringstegnieke wat tans in die praktyk benut word, te identifiseer en te bespreek; en * Om die sistematiese aanrakingseksplorasietegniek aan die hand van n literatuurstudie en empiriese navorsing te evalueer. Samevattend kan gestel word dat die tegnieke, soos in hierdie navorsing bespreek, deel behoort uit te maak van die protokol van die professionele persoon wat die seksueel misbruikte kind assesseer. Hierdie navorsing het bevind dat die sistematiese aanrakingseksplorasie n waardevolle forensiese assesseringstegniek is ten opsigte van die seksueel misbruikte kind.en_US
dc.publisherNorth-West University
dc.subjectArherosclerosisen_US
dc.subjectBlood Pressureen_US
dc.subjectCross-sectional wall areaen_US
dc.subjectEthnicityen_US
dc.subjectLeptinen_US
dc.subjectArteroskleroseen_US
dc.subjectBloeddruken_US
dc.subjectDeursnee-wandareaen_US
dc.subjectEtnisiteiten_US
dc.subjectLeptienen_US
dc.titleLeptin and cardiovascular function in African and Caucasian men and women : the SABPA studyen
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record