dc.contributor.author | Minnaar, A de V | |
dc.date.accessioned | 2012-04-13T09:30:30Z | |
dc.date.available | 2012-04-13T09:30:30Z | |
dc.date.issued | 1985 | |
dc.identifier.citation | Minnaar, A.de V. 1985. Richards Bay. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 17:15-20, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6439 | |
dc.description.abstract | • Opsomming:
Die ontwikkellng van die hawe van Richardsbaai, geleë aan die Mhlatuze-strandmeer in Zoeloeland, het eers in die jare sewentig van hierdie eeu 'n aanvang geneem. Voorheen is dit hoofsaaklik as 'n
hengel- en vakansieoorde vir die inwoners van die naburige Empangeni gebruik. Vroeër is wel verskeie pogings aangewend om 'n hawe aan die Mhlatuze-strandmeer uit te lê maar die ondernemings het nie een die beplanningstadium oorleef nie. Hierdie artikel handel oor die naamgewing en ontwikkeling van Richardsbaai - van 'n aanvanklike winkel/ hotelsentrum tot 'n gesogte visvangplek en vakansieoord na die Tweede Wêreldoorlog, en uiteindelik 'n florerende uitvoerhawe. Dit het inderdaad die nywerheidsgroeipunt vir Zoeloeland geword. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary:
The development of Richards Bay, on the Mhlatuze Lagoon in Zululand, as a harbour was an event of the 1970s. Before this it had primarily been used as a fishing and vacationing spot by the inhabitants of nearby Empangeni. However, there had been numerous attempts to establish a harbour on the Mhlatuze Lagoon but none of them got beyond the planning stage. This article deals with the naming and development of Richards Bay. Starting as a trading store-cum-hotel, it became a favourite fishing spot and a holiday resort after World War II, and finally a thriving export harbour. It has now become the industrial growth point of Zululand. | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | Richards Bay. | en_US |
dc.type | Article | en_US |