Show simple item record

dc.contributor.authorHummel, H C
dc.date.accessioned2012-04-13T08:39:57Z
dc.date.available2012-04-13T08:39:57Z
dc.date.issued1985
dc.identifier.citationHummel, H.C. 1985. The month of August - an Annales approach to the history of the Kowie: August 1881 to August 1914. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 18:18-26, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6436
dc.description.abstract• Opsomming: Die analities-historiese denkrigting in Frankryk, bekend as die Annalesskool, is deur Lucien Febvre en Marc Bloch tot stand gebring en meesterlik deur Fernand Braudel in sy klassieke werk oor die Middellandse Seegebied (1949) toegepas. Hierdie benadering geniet reeds wêreldwye aansien en navolging omdat dit die klem hoofsaaklik laat val op die soort geskiedenis wat nie op die tradisionele vlak of in gebaande weë lê nie. Gevolglik bied dit 'n uiters geskikte metode waarvolgens 'n plaaslike gemeenskap bestudeer kan word. Die Annales beoog onder meer juis om 'n gemeenskap se denk- en handelswyse (mentalité) te begryp deur byvoorbeeld na te gaan in hoeverre selfs elementêre faktore - soos die weerpatroon - die bestaan van so 'n gemeenskap beïnvloed of tot sonderlinge standpunte/houdings en gedrag lei. In hierdie bydrae word gepoog om die mentalité van die Kowie (Port Alfred), 'n gemeenskap aan die Oos-Kaapse kus, oor 'n tydperk van ruim dertig jaar te ontleed.en_US
dc.description.abstract• Summary: The Annales is an internationally renowned French school of historical analysis founded by Lucien Febvre and Marc Bloch and brilliantly expounded by Fernand Braudel in his classic work on rhe Mediterranean and the Mediterranean world (first published in 1949). By its emphasis on history that happened off the beaten track, the' Annales lends itself particularly well to rhe study of a local community. Its aim is inter alia to capture a community's mentalité, namely its peculiar attitudes and ethos as shaped by even the most elemental facts of its existence, including its pattern of weather. This article is an effort to analyse the mentalité of the Eastern Cape coastal community of the Kowie (Port Alfred) over a period of more than thirty years.
dc.language.isoenen_US
dc.publisherAfdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleThe month of August - an Annales approach to the history of the Kowie: August 1881 to August 1914.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record