Show simple item record

dc.contributor.authorBouwman, Henk
dc.date.accessioned2012-03-27T09:31:04Z
dc.date.available2012-03-27T09:31:04Z
dc.date.issued2007
dc.identifier.isbn9781868225200
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6378
dc.description.abstractInternasionale ooreenkomste oor die omgewing: Implikasies vir Suider-Afrika en universiteite. Een van die gevolge van die toenemende industrie en ontwikkeling van die mens, is die gepaardgaande vorming en vrystelling van besoedelstowwe, wat die gesondheid van die mens en omgewing versteur. Internasionale Ooreenkomste oor die Omgewing (IOO's) is 'n manier om die probleem aan te spreek. Persisterende Organiese Besoedelstowwe (Persistent Organic Pollutatants POPs) word beskou as 'n ernstige besoedelingsprobleem. Dit was die onderwerp van intense onderhandelings, wat gelei het tot die bekragtiging van die Stockholm Konvensie. Wetenskaplike kennis was deurslaggewend, aangesien wetenskaplike ondersoek die probleem eerste ontbloot het. Ek voer aan dat die gebrek aan dieptekennis oor POPs in ontwikkelende state beperkend was tydens die onderhandelings. Hierdie beperking sal van krag bly tydens die implementering en verdere ontwikkeling van die Konvensie. Die geval van DDT en malariabeheer, waaroor Suid-Afrika genoegsame data en inligting gehad het , het egter getoon dal 'n voordelige posisie beding kan word met kennis en inligting. Dit was nie die geval vir gechloreerde dioksiede en furane nie, twee van die belangrikste POPs. Die Stockholm Konvensie bied egter die geleentheid van addisionele hulpmiddele vir ontwikkelende state om POPs aan te spreek, insluitend DDT vir malariabeheer , asook om vrystelling van die baie toksiese , nie opsetlik gevormde POPs te verminder. Institusionele en akademiese instellings moet egter self die geleenthede herken en benut, sodat studente , navorsers en regeringsamptenare beter toegerus kan word om hierdie gevaarlike groep chemikalieë te ondersoek en te bestuur.
dc.publisherPotchefstroom : Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus (Suid-Afrika)en_US
dc.relation.ispartofseriesWetenskaplike bydraes (North-West University (South Africa), Potchefstroom Campus). Reeks H, Inougurele rede ; nr. 208
dc.subjectPollution - Treatiesen_US
dc.subjectBesoedeling - Verdraeen_US
dc.subjectPollution - Environmental aspectsen_US
dc.subjectBesoedeling - Omgewingsaspekteen_US
dc.subjectEnvironmental toxicologyen_US
dc.subjectOmgewingstoksikologieen_US
dc.titleInternasionale ooreenkomste oor die omgewing : implikasies vir Suider-Afrika en universiteite / Henk Bouwmanen_US
dc.typeOtheren_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record