• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Inaugural Lectures
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Inaugural Lectures
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Aktiewe magnetiese laers / George van Schoor

    Thumbnail
    View/Open
    van Schoor_g.pdf (355.2Kb)
    Date
    2008
    Author
    Van Schoor, George
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die manuskrip gee 'n oorsig van die van die navorsing van die outeur aan die Noordwes Universiteit oor die van aktiewe magneties laers (AMLs). Die hoofvoordeel van AMLs word uitgelig as vanweë die eliminasie van smeringstelsels. Die teorie van AMLs word oorsigtelik toegelig aan die hand van 'n massa-demper-veer ekwivalent . AMLs word as 'n samevoeging van Ingenieurswese, Elektroniese ingenieurswese en Rekenaarwetenskap beskryf en geklassifiseer as 'n produk van Megatronika. AMLs word gesien as 'n sleuteltegnologie vir die korrelbedreaktor wat in ontwikkeling is in Suid-Afrika. Die AMLs navorsingsaktiwiteite vir die periode 2003 tot 2008 is gekenmerk deur ontwikkeling van verskeie demonstrasiemodelle en die progressie van basiese AML rolmodelle met beperkte grade van vryheid tot en met 'n gevorderde model met vyf grade van vryheid stelsel word bespreek. Vanweë die sterk assosiasie met die vakgebied van megatronika is 'n navorsingsgroep met die naam McTronX in 2004 gestig. Die groep doen navorsingsprojekte in oorleg met die industrie met permanente personeel. Die projek dien as voertuig vir die opleiding van PhD en Meestersgraad studente. Kundigheid is gevestig in AML simulasie, ontwerp en vervaardiging, rotordinamika met AML ondersteuning, kragversterkers en PMSM aandrywing. Toekomstige fokus sluit in stelselintegrasie en vanglaers.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6346
    Collections
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus [358]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV