dc.contributor.author | Verhoef, Grietjie | |
dc.date.accessioned | 2012-03-16T06:20:32Z | |
dc.date.available | 2012-03-16T06:20:32Z | |
dc.date.issued | 1998 | |
dc.identifier.citation | Verhoef, G. 1998. The Master's degree: perspectives on independent research at post-graduate level. New contree, 43:71-89, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6320 | |
dc.description.abstract | Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis het geweldig toegeneem. Dit bied die
geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te onderneem sonder om gekortwiek te
word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van argiewe of die tyd nodig om lang
argivale navorsing te onderneem. Die groot bydrae van die gedoseerde kursusse is dat
dit ook die geleentheid bied om studie op gevorderde vlak te onderneem buite die konteks
van Suid-Afrika. Daar is wel potensiële probleme aan die gedoseerde kursusse gekoppel,
maar met sterk eksterne eksaminering, word dit tot die minimum beperk. Die artikel
verwys na verskillende modelle van gedoseerde kursusse wat by Suid-Afrikaanse
universiteite aangebied word. Die artikel ontleed ook die tendens ten opsigte van
studentegetalle aan die betrokke universiteite en koppel die binnelandse tendens aan bv.
die Universiteit van Botswana.
Ten slotte doen die artikel 'n oproep om 'n positiewe uitkyk op die moontlikhede wat
die gedoseerde kursusse bied, asook voortgesette argivale navorsing, beide in die
verhandelingsgebaseerde en die skripsie MA-studies. Die uitdaging vir Geskiedenis in die
volgende eeu, is om waarde toe te voeg tot mense, en in besonder Suid-Afrikaners se
lewens, deur die praktisering daarvan te verhoog. Die gedoseerde kursusse bied die
geleentheid daartoe. | en_US |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Department of History, University of North-West | en_US |
dc.title | The Master's degree: perspectives on independent research at post-graduate level. | en_US |
dc.type | Article | en_US |