• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1998 No 43
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1998 No 43
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The Master's degree: perspectives on independent research at post-graduate level.

    Thumbnail
    View/Open
    No_43(1998)_Verhoef_G.pdf (2.062Mb)
    Date
    1998
    Author
    Verhoef, Grietjie
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis het geweldig toegeneem. Dit bied die geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te onderneem sonder om gekortwiek te word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van argiewe of die tyd nodig om lang argivale navorsing te onderneem. Die groot bydrae van die gedoseerde kursusse is dat dit ook die geleentheid bied om studie op gevorderde vlak te onderneem buite die konteks van Suid-Afrika. Daar is wel potensiële probleme aan die gedoseerde kursusse gekoppel, maar met sterk eksterne eksaminering, word dit tot die minimum beperk. Die artikel verwys na verskillende modelle van gedoseerde kursusse wat by Suid-Afrikaanse universiteite aangebied word. Die artikel ontleed ook die tendens ten opsigte van studentegetalle aan die betrokke universiteite en koppel die binnelandse tendens aan bv. die Universiteit van Botswana. Ten slotte doen die artikel 'n oproep om 'n positiewe uitkyk op die moontlikhede wat die gedoseerde kursusse bied, asook voortgesette argivale navorsing, beide in die verhandelingsgebaseerde en die skripsie MA-studies. Die uitdaging vir Geskiedenis in die volgende eeu, is om waarde toe te voeg tot mense, en in besonder Suid-Afrikaners se lewens, deur die praktisering daarvan te verhoog. Die gedoseerde kursusse bied die geleentheid daartoe.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6320
    Collections
    • New Contree: 1998 No 43 [6]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV