NWU Institutional Repository

Riding the storm of change: Makhado, Venda and the South African Republic (1864 - 1895)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Tempelhoff, Johann W N
Nemudzivadi, Henry

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Department of History, University of North-West

Abstract

Die Venda regeerder Makhado (?-1895) was een van die mees suksesvolle swart leiers in die Zuid-Afrikaansche Republiek gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu. Sy regeringstyd is gekenmerk deur 'n fyn interaksie wat gehandhaaf is tussen strategiese politieke onderwerping en verset teen blanke heerskappy. Terwyl die swart samelewing elders op die noordelike grensterrein aan spontane ineenstorting blootgestel was, as gevolg van blanke nedersetting, het die Venda staat onder Makhado gefloreer. Hy het as skerpsinnige en onverslane leier in 'n tydperk van intense verandering bly voortbestaan. In die voordrag word gepoog om tydgenootlike sienings aan beide swart en blanke kant van Makhado weer te gee. Daar word aandag gegee aan sy sty1 van leierskap. Ook word gepoog om vas te stel watter faktore daartoe aanleiding gegee het dat hy vir meer as dertig jaar (1864-1895) aan die bewind kon bly.

Description

Keywords

Citation

Tempelhoff, J.W.N. & Nemudzivadi, H. 1999. Riding the storm of change: Makhado, Venda and the South African Republic (1864 - 1895). New contree, 45:101-114, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By