Show simple item record

dc.contributor.authorSteyn, Phia
dc.contributor.authorWessels, André
dc.date.accessioned2012-03-15T07:55:17Z
dc.date.available2012-03-15T07:55:17Z
dc.date.issued1999
dc.identifier.citationSteyn, P. & Wessels, A. 1999. The roots of contemporary government and non-governmental environmental activities in South Africa, 1654 - 1972. New contree, 45:61-81, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6296
dc.description.abstractTen einde die eietydse regerings- en nieregerings-omgewingsaktiwiteite in Suid-Afrika na behore te kan begryp en te kan beoordeel, word in hierdie artikel 'n evaluerende oorsig gegee van die ontstaan en ontwikkeling van "environmentalism" in Suid-Afrika vanaf 1654 (toe die eerste maatreëls ingestel is om die omgewing vanaf staatsweë te bewaar) tot en met 1972 (toe die United Nations Conference on the Human Environment te Stockholm wêreldwyd 'n nuwe era in die geskiedenis van "environmentalism" ingelui het). Vier fases in hierdie ontwikkelingsgeskiedenis is geïdentifiseer, naamlik 'n lang periode van wetlike beskerming (1654-1883), 'n periode toe naas privaatbelange daar talle wildreservate en nasionale parke geproklameer is (1883-1937), die era toe daar van proteksionisme na die bewaring van natuurlike hulpbronne beweeg is (1937-1965), en ten slotte 'n kortperiode wat as 'n omgewingsrevolusie tipeer kan word (1965-1972).en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleThe roots of contemporary government and non-governmental environmental activities in South Africa, 1654 - 1972.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record