Show simple item record

dc.contributor.authorCoghlan, Mark
dc.date.accessioned2012-03-15T07:10:55Z
dc.date.available2012-03-15T07:10:55Z
dc.date.issued1999
dc.identifier.citationCoghlan, M. 1999. Brother vs brother: the colonial citizen soldier in Natal during the Anglo Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and 1960s. New contree, 46:131-157, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6287
dc.description.abstractDaar is reeds baie geskryf oor die militêre gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maar hierdie referaat het te doen met die verband tussen die Engelse wit setlaars van die kolonie van Natal en die van Hollandse afkoms, in die konteks van die reaksie van Natal administrasie tot die oorlog. Dit is van belang dat vir die koloniste van veral die noordelike deel van die kolonie die Anglo Boereoorlog verskeie aspekte van 'n burgeroorlog getoon het. Vir die wit inwoners van die distrikte was die oorlog, aangedryf deur Britse imperialisme, glad nie welkom nie. Die bitterheid van die aspek van die sogenaamde stryd tussen "Boer en Brit" het erge gevolge gehad, spesifiek in Natal waarvandaan die Natal Carbineers afkomstig is. Dit was veral in die vroeë dekades van die Nasionale Party regering (1948 tot ongeveer 1965) dat dit gelyk het asof die Anglo Boereoorlog nog aan die gang was, en dat "Engelse" militêre eenhede soos die Natal Carbineers gestraf is vir hulle sonde van 'n halfeeu vantevore.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleBrother vs brother: the colonial citizen soldier in Natal during the Anglo Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and 1960s.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record