Bathing habits in Victorian East London.
Abstract
• Opsomming:
Vir die inwoners van Oos-Londen was swem nie slegs 'n sport
nie, maar 'n periodieke noodsaaklikheid a.g.v. 'n tekort aan
water. Vanaf 1873 het die dorpsbestuur regulasies neergelê om
swemure, swemdrag, en veral aparte swemplekke vir mans en
dames te bepaal. Hierdie regulasies was te konserwatief en te
beperkend vir die inwoners van die kusdorp en hulle het oor 'n
tydperk van etlike dekades die regulasies wetlik beveg of bloot
geïgnoreer. Eers teen 1906 toe gemengde baaiery toegelaat is
op voorwaarde dat mans en dames swemklere dra, is die saak
besleg. • Summary:
Swimming was not only a sport for the residents of Victorian East
London, but due to periodic water shortages, sometimes a necessity.
From 1873 the town council promulgated measures to control
swimming hours, apparel and especially separate swimming areas
for men and women. These regulations were too conservative and
constraining for the taste of the residents of this coastal town and
for several decades they were the subject of legal battles, or were
simply ignored. The dispute was finally settled in 1906 when
mixed bathing was permitted with the proviso that both men and
women should wear suitable swimming costumes.
Collections
- Contree: 1992 No 32 [11]