Show simple item record

dc.contributor.authorVan Breda, P.
dc.date.accessioned2012-02-01T06:21:32Z
dc.date.available2012-02-01T06:21:32Z
dc.date.issued1983
dc.identifier.citationVan Breda, P. 1983. Ontstaan van die eerste landbou- en boereverenigings in die Kaapkolonie tot 1883. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 14:20-24, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5425
dc.description.abstract• Opsomming: Gedurende die eerste helfte van die 19de eeu is die eerste landbouverenigings in die Kaapkolonie gestig. Die landbouverenigings het egter as gevolg van hulle beperkte ekonomiese doelwitte nie aan die verwagtings van die boerderygemeenskap voldoen nie. Gevolglik het by die boere 'n behoefte aan die stigting van boereverenigings ontstaan wat hulle ekonomiese en politieke belange kon bevorder. Die boere het naamlik besef dat hulle ekonomiese en politieke belange onafskeidbaar van mekaar is. Gevolglik is binne 'n bepaalde streekverband verskeie boereverenigings gestig wat in drie hoofgroepe ingedeel kan word, naamlik die Afrikaanstalige boereverenigings in die oostelike distrikte van die Kolonie, die Engelstalige boereverenigings (ook in die oostelike distrikte) en die boere verenigings in die oorwegend Afrikaanssprekende westelike distrikte. Hierdie boereverenigings het só 'n groot invloed op die ekonomiese en politieke lewe van die Kaapkolonie gedurende veral die jare sewentig en tagtig van die 19de eeu uitgeoefen, dat hulle bestaan nie deur die streekhistorikus geïgnoreer mag word nie.
dc.description.abstract• Summary: The first agricultural societies in the Cape Colony were established during the first half of the 19th century. Owing to their limited economic objectives, these agricultural societies did not satisfy the expectations of the farming community. Consequently the farmers felt the need to establish farmers' associations which could further both their economic and political aims which they realized were inseparable. As a result farmers' associations were founded within a specific regional context. They can be divided into three categories, namely the Afrikaans-speaking associations in the eastern districts of the Colony, the English-speaking (also in the eastern districts), and those in the predominantly Afrikaans-speaking western areas: These farmers' associations exercised such an influence on economic and political events in the Cape Colony especially during the 1870s and 1880s that their existence cannot be ignored by regional historians.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleOntstaan van die eerste landbou- en boereverenigings in die Kaapkolonie tot 1883.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record