Show simple item record

dc.contributor.authorFerreira, O J O
dc.date.accessioned2012-02-01T06:06:42Z
dc.date.available2012-02-01T06:06:42Z
dc.date.issued1983
dc.identifier.citationFerreira, O.J.O. 1983. Onder-Kouga: oorsig van 'n kontrei. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 14:5-16, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5423
dc.description.abstract• Opsomming: Onder-Kouga, geleë noord van die Langkloofvallei, word wel deur vroeë reisigers vermeld, maar is waarskynlik nooit deur hulle besoek nie. Die vroegste aanduiding dat Blankes die gebied bewoon, vind ons in 'n verwysing van Thunberg in 1773. Teen 1815 was al die belangrikste plase in die Onder-Kouga reeds beset. Die bevolkingsverspreiding in die Onder-Kouga neem 'n kolsgewyse patroon aan en die gebied is steeds die hartland van die Gerbers en Ferreiras. Die hardheid van die streek het aan die bewoners bepaalde karaktertrekke gegee, terwyl die topografie die plaasuitleg en woningbou beïnvloed het. Lemoenboerdery wat aanvanklik die hoofbron van inkomste was, is mettertyd deur veeteelt en sagtevrugteboerdery vervang. Die betreklike afgeslotenheid van die gebied is eers teen die laat dertigerjare van hierdie eeu opgehef, maar danksy die werk van predikante, plaaslike patriargale kerkraadslede en plaasskoolonderwysers was geestelike en morele verval nooit 'n kenmerk van hierdie gemeenskap me. Die afsondering het wel 'n invloed op hulle ontspanningsvorme, eetgewoontes en die ontstaan van eie Boererate gehad. Die geleidelike ontvolking van die Onder-Kouga duur steeds voort, maar met sy mooi natuurskoon is die streek nie sonder sy moontlikhede vir die toeristebedryf nie.
dc.description.abstract• Summary: Lower-Kouga, situated north of the Langkloof Valley, was mentioned by early travellers, but was probably never visited by them. The earliest indication of Whites living in the region is found in a reference by Thunberg written in 1773. By 1815 all the most important farms in the Lower-Kouga were already occupied. The population lives in scattered communities and the region is still the heartland of the Gerbers and Ferreiras. The harshness of the region resulted in the inhabitants' developing a specific character, while topographical factors influenced the outlay of farms and the construction of homes. Citrus production was originally the main source of income, but in course of time has been replaced, in importance, by stock-farming and deciduous fruits. The seclusion of the region was only ended during the late 1930s, but owing to the work of clergy, local members of the church council, and teachers at farm schools, mental and moral decay did not set in. The seclusion did, however, influence recreational activities and eating habits, and aided the development of home remedies. The gradual depopulation of the Lower-Kouga is an ongoing process, but with its beautiful scenery the region has tourist potential.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleOnder-Kouga: oorsig van 'n kontrei.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record