'n Geografiese ontleding van eksplorasie in die sentraal-Weskusgebied van Suid-Afrika (1660 tot die era van die veeboerpionier)
Abstract
• Opsomming:
J.D. Overton het teoretiese raamwerke ontwikkel met betrekking tot
die verskillende onderdele en skakels in die proses van eksplorasie. In
hierdie artikel word een van sy idees toegepas op die vroeë stadia van
eksplorasie in die SentraaI-Weskusgebied van Suid-Afrika, wat die
huidige landdrosdistrikte van CIanwilliam, Vredendal en Vanrhynsdorp
insluit. Daar is bevind dat eksplorasie van die SentraaI-Weskus hoofsaaklik
onderneem is as gevolg van ekonomiese vraagfaktore war ontstaan
het. Hoewel die oorspronklike vraagfaktore in hierdie gebied nie ten
volle bevredig is nie, het nuwes ontstaan wat aanleiding gegee het tot
'n herwaardering van die sentrale gedeelte van die Weskus. Aangesien
die gebied in staat was om in hierdie nuwe vraag te voldoen, was die
resultaat die permanente vestiging van Blankes aIdaar. • Summary:
J.D. Overton developed theoretical frameworks incorporating the
different components and linkages in the process of exploration. In
this article one of his models is applied in connection with the early
Stages of exploration in the central part of the west coast of South Africa,
which includes the magisterial districts of Clanwilliam, Vredendal, and
Vanrhynsdorp. It is concluded that exploration of the central part of
the west coast was mainly undertaken as the result of economical
demand factors which came into being. Although the original demand
factors did not seem to be satisfied fully in this area, new demand factors
appeared which gave way to re-assessment of the central part of the
west coast. As the area was able to provide for this new demand, the
result was the final settlement of Whites.