Show simple item record

dc.contributor.authorVan Aswegen, H.J.
dc.date.accessioned2012-01-31T07:24:12Z
dc.date.available2012-01-31T07:24:12Z
dc.date.issued1993
dc.identifier.citationVan Aswegen, H.J. 1993. Grensverhoudinge in die Noordwestelike Transgariep: die lotgevalle van die Kora tot 1858. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 33:19-26, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5400
dc.description.abstract• Opsomming: Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS) gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel. Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die veeboer-swerwers van die toneel verdwyn. In die artikel word gekyk na die lotgevalle van die mense. Georganiseer in klein kapteinskappe en as besitters van vuurwapens en perde kon die Kora dekades lank d.m.v. strooptogte en militêre alliansies hulle gesag tussen die Riet- en Vaalrivier laat geld. Met die intrek van die Griekwas o.l.v. Adam Kok en later die blanke veeboere en trekkers is daar nie alleen perke gestel aan die Kora se vrye beweging nie, maar al hoe groter druk is op hulle gronde geplaas wat in Griekwa en blanke besit gekom het. Uiteindelik is hulle deur die twee sterker groepe verdring en verdryf.
dc.description.abstract• Summary: The Kora played an important role in the Transgariep (OFS) during the first half of the 19th century. By 1858, however, after the defeat of Goliat Yzerbek, these migrant cattle farmers disappeared from the scene. This article focuses on the fortunes of these people living between the Riet and Vaal Rivers. Organized in small chieftainships and in possession of fire-arms and horses, the Kora dominated the area with their constant raids, sometimes in military alliance with other groups. The Griqua settlements under Adam Kok and the infiltration of whites into this region however, restricted their movements and put pressure on Kora land. Eventually, they were displaced and dispersed by these more powerful communities.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans Universityen_US
dc.titleGrensverhoudinge in die Noordwestelike Transgariep: die lotgevalle van die Kora tot 1858.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record