• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2006 No 51
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2006 No 51
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    'This was no election, it was a census': the IEC declaration of the April 1994 general election as free and fair in South Africa - a complex process?

    Thumbnail
    View/Open
    No_51(2006)_Twala_CM.pdf (506.6Kb)
    Date
    2006
    Author
    Twala, Chitja M
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Alhoewel die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika reeds 12 jaar gelede gehou is, is die kriteria gebruik deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) om die April 1994 verkiesing “vry en regverdig” te verklaar nog nooit waarlik deur historici en politieke wetenskaplikes nagevors nie. ‘n Vraag wat reeds ‘n lang tyd by studente van die geskiedenis en politiek bestaan is of die OVK geoorloof was om die verkiesing van April 1994 in Suid-Afrika as “vry en regverdig” te verklaar “ondanks geweld en intimidasie wat gedurende dié tyd voorgekom het”? Het dit oor die nodige kennis en menslike hulpbronne beskik om die verkiesing “vry en regverdig” te verklaar? Het dit die vermoë gehad om daadwerklik die veelvuldige probleme insluitende geweld, intimidasie en verkiesingsbedrog gedurende die verkiesingsperiode die hoof te bied? DL Horowitz, lid van die Demokratiese Party (DP), het nadat hy van die talle probleme ondervind deur die OVK te hore gekom het, verklaar dat die April 1994-verkiesing in werklikheid geen verkiesing was nie, maar eerder ‘n sensus. In dié artikel probeer die navorser Horowitz se stelling én die komplekse proses rondom die 1994-verkiesing ontleed.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5304
    Collections
    • New Contree: 2006 No 51 [10]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV